Die Bosveld aan die punte van jou vingers.

Welkom in Thabazimbi!

Thabazimbi is 'n klein dorpie in die Limpopo Profinsie. In die somer styg ons dorp se temperature gereeld tot so hoog soos 40 grade Celsius. ďThabazimbi is so warm soos die hel, net mooier!Ē Hierdie sentiment word deur die meeste besoekers aan ons dorp gedeel. Die bosveld pronk met sommige van die beste jag-areas in Suid-Afrika. Wild is volop en, toegerus met die gepaste kleredrag en toerusting, kan u verseker word van 'n unieke jag-erfaring wat u die res van u lewe sal onthou. Thabazimbi is die trotse tuiste van medigde jagondernemings. Besoek ons "Jag" bladsy vir meer inligting. Gedurende u besoek in Thabazimbi sal u verwelkom word met asemrowende uitsigte en gasvryheid eie aan ons area.

Kopiereg © 2013 Thabazimbi.net

Ontwerp deur Deltaweb, professionele webtuistes vanuit Thabazimbi.